Uit die assies in jou vuurherd
sal jy nooit weer kole haal
met die water wat verby is
sal die meule nooit weer maal