Daar saal 'n geween en 'n gekners van die tande wees 
Dan sal daar 'n toutrek kompetisie met twee spanne wees 
'n Vingervreter volg, met 'n toespraak in Japanees 
ten slote sal 'n engel uit die boek van Johannes lees