...regtig! Ek wil nou nie spog nie, maar my Afrikaans is die beste van al die mense in die hele w^ereld wat in Odessa, Texas, grootgeword het. Wel, ten minste van die wat ek ken.
Hier is 'n paar gunstelling Afrikaans gedigte:
Breyten Breytenbach
Jan F.E. Celliers
I.L. De Villiers
Ingrid Jonker
Wilhelm Jordaan
Koos Kombuis:
Johannes
CJ Langenhoven
S.J. Pretorius
NP van Wyk Louw
Nuut! Oorspronklikke gedigte, woordspeel en feite
Hier is 'n paar liedjies waarvan ek hou.
GEKNIP!!!!
Skryf gerus aan
speegled at slu dot edu as jy hierdie blad geniet het (of nie).Laas verander op 28 April 2008.